About Us
What We Do
Profile Page
PROGRAMME 2009
Banking Details
Photo Gallery
Our Sponsors
Contact Details
WHAT WE DO
A camp for Grade 7 ‘s, a Camp for Grade 8’s and  camps for High School kids are organized on a annual basis. 

Verder Reel/Organiseer ek kampe vir skole of gemeentes en of tree op as Spreker tydens die kampe. 

Ek tree op as geleentheidspreker by Jeugbyeenkomste & ander geleenthede;

Prediker by gemeentes se eredienste/Jeugdienste &    Gesinsdienste.

Pinkster GEEENTHEDE  gehou by gemeente/skole. 

Youth weeks were also held places like George, Riversdale , Alberton, Cape Town and Reitz.

Weekliks help ek  met die Jeugbediening(preke & Berading ens) ek by die NG Gemeente Heidekoppie waar ons gesin ook lidmate is.

Ek is weekliks n klompie ure betrokke by Jan Kriel Skole & Dunatos skole met die VCSV en Lewensorientering programme.

Bied ook Huweliksverrykingskursusse en Gesinsbegeleidings kursusse aan.

BESPREEK SOMMER NOU BY 082 93 22 922!!!!